Zakes Mokae

Zakes Mokae
Geboortenaam Zakes Makgona Mokae
Geboorte (1934-08-05)5 Augustus 1934
Sterfte 11 September 2009 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zakes Mokae (5 Augustus 1934 – 11 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Serpent and the Rainbow (1988), Waterworld (1995), en Outbreak (1995), en in die televisiereeks The X-Files (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy